NewsSchoolsSport

Uitslae: Hoër Volkskool teen Volkies Potchefstroom

Volkskool Heidelberg en Potch meet kragte.

Op 26 Februarie het Hoër Volkskool in verskeie sport dissiplines teen Hoër Volkskool Potchefstroom meegeding.

Die uitslae is soos volg:

• Netbal:

14A: wen 17-9, 14B: wen 10-6, 15A: verloor 13-20, 15B: wen 14-5, 16A: wen 20-9, 17A: wen 31-10, eerste span:

verloor 16-28

• Rugby:

14A: wen 26-12, 15A: wen 7-0, 16A: wen 7-3, tweede span: wen 7-0, eerste span: verloor 0-15

• Hokkie:

Meisies

14A: verloor 0-5, 14B: verloor 1-2, 15A: verloor 1-5, 16A: gelykop 1-1, tweede span: verloor 0-3, eerste span verloor 4-5

Seuns

Junior seuns verloor 0-5, senior seuns onbeslis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button