Local newsNewsSchools

Interhuis sorg vir puik atletiek

Vissies se top atlete word beloon vir prestasies op die veld.

Atlete van Laerskool AG Visser het op 13 en 14 Januarie aan die skool se interhuis deelgeneem.

Ouers was vir die eerste keer weer toegelaat om hulle kinders te kom ondersteun.

Die volgende atlete het aan die einde van die dag met die top toekennings weggestap:

• Junior victrix ludorum – Nomuso Dhlamini

• Junior victor ludorum – Jabulani Katifa

• Beste veldatleet – Prince Umeh

• Beste baanatleet – Leon Liebenberg

• Beste langafstandatleet senior dogters – Nosipho Kubeka

• Senior victrix ludorum – Siphokazi Dlamini

• Senior victor ludorum – Leon Liebenberg

• Beste langafstandatleet seuns – Tristan van Wyk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button