EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Heidelberg en Nigel se dagboek

These are the latest events happening in and around Heidelberg and Nigel.

HEIDELBERG

The Heidelberg Heritage Association reveals blue plaques for 100 heritage sites in and around Heidelberg every Friday at 12:00. For more information, contact Tony Burisch on 072 460 9663.

Die Suikerbos Aftreeoord hou elke tweede week op Donderdae om 17:00 ’n gratis fliek by die oord. Gaste kan R10 betaal vir ’n pakkie springmielies en ’n koeldrank. Bring die kinders en die oumas en oupas saam. Gaste hoef nie vooraf te bespreek om die fliek by te woon nie.

Die volgende fliek is Titanic. Vir meer inligting stuur ’n epos na socialw@suikerbosoord.co.za

4 Februarie

Plaaswinkel, Diamante en Goud geleĂ« te Begemanstraat 40, hou op die dag ‘n dag- en nagmark vanaf 11:00 tot 21:00. Gaste word genooi om te kom kuier soos in die goeie ou dae en kan uitsien na baie nuwe uitstallers.

Kinders is ook welkom, daar is ‘n grasperk waarop kinders kan baljaar. Vir meer inligting of navrae, kontak Melinda by 072 134 1420.

4 Februarie

Suikerbos Aftreeoord verkoop pannekoeke teen R5 elk. Bestellings kan gemaak word by Rina in die kantoor by 016 349 5180. Bestellings kan afgehaal word op die dag om 09:00 by die oord geleë te Freemanstraat 2 in Heidelberg.

5 Februarie

Suikerbos Aftreeoord hou ‘n Valentynsdans in die oord se saal. Kaartjies is beskikbaar teen R30 per persoon en kan gekry word by Rina in die kantoor.

Die Suikerbos orkes sal ook optree. Gaste word genooi om hul eie eetgoed en verversings te bring en die aand vanaf 18:00 tot 22:00 saam te geniet. Vir meer inligting kontak die kantoor by 016 349 5180.

NIGEL

Die Heigel Fotoklub vergader elke tweede Woensdag om 18:30 by die Nigel Tennisklub. Vir meer inligting, kontak Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

Staxx Stationers and Art Suppliers, in collaboration with artist Celia van Niekerk, will be hosting art classes commencing in February this year. Both adult and children classes will be held and will range from beginner to advance. Various different mediums and genres will be covered during these classes.

For bookings or more information, contact Staxx on 068 500 3487 or contact Celia on 083 235 6818.

March 5

Staxx Stationers and Art Supplies will be hosting its first art market of 2022 at the Ferryvale Shopping Centre in Nigel.

Anyone interested in selling on the day can bookstalls at R150 per stall.

For stall bookings and more information, contact 068 500 3487 or send an email to admin@staxx.xo.za

Related Articles

Back to top button