Local newsNewsSchools

Vissies se eerste dag in grootskool

Groot o gaan nuwe Graad Eens die toekoms in.

HEIDELBERG – Laerskool AG Visser het hul nuwe Graad Een leerders op 12 Januarie verwelkom.

Skoolhoof Selma Marx het gesê dat sy seker wil maak elke leerder gelukkig is in die skool en dat die tyd wat leerders by die skool deurbring geniet sal word.

Die nuwelinge in die skoolsaal.
Johan Pieterse sê hy is nie bang vir die grootskool nie.
Nanyiso Ndaba.
Janco Jansen van Niewenhuizen met sy splinternuwe skooltas.
Damian Swanepoel wys hy is reg vir Graad Een.
Omotle Mokoena was slaggereed vir die eerste dag van skool.
Chris van Niekerk.
Josuhan Meyer sê dat skooltyd ’n tyd is vir vriende.
Laerskool AG Visser se skoolhoof, Selma Marx, verwelkom die nuwe Graad Een leerders.
Wessel Oosthuizen sien uit na “grootskool”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button