Local newsNews

Kompetisie tyd

Persone wat die kaartjies vir die aand wil koop kan vir Nellie Schilt skakel by 082 978 8334.

Die Heidelberg Autism Centre bied op 26 November ‘n fondsinsamelingsprojek by Bella Rochelle in Heidelberg aan, wat beloof om genotvol te wees.

Kunstenaar Andries Vermeulen sal die gaste tydens die aand vermaak.

Andries Vermeulen is gereed om die gaste tydens die fondsinsameling. Foto: Facebook.

Een van HERAUT se lesers staan ook ’n kans staan om twee kaartjies vir die geleentheid te wen. Die kaartjies sluit ’n driegangete in en daar sal ’n kontantkroeg wees. Daar sal ook ’n veiling tydens die geleentheid gehou word.

Al wat HERAUT lesers hoef te doen om in te skryf, is om ’n e-pos na nadiav@caxton.co.za te stuur en die volgende vraag te beantwoord: Wie is die gaskunstenaar wat tydens die fondsinsameling gaan optree?

Sluit jou naam, kontaknommer en adres by jou antwoord in.

Die kompetisie sluit 20 November om 12:00 en die wenner sal daarna per e-pos en telefonies in kennis gestel word.

Persone wat die kaartjies vir die aand wil koop kan vir Nellie Schilt skakel by 082 978 8334.

Related Articles

Back to top button