Local newsNews

Heidelberg DBV diere vir aanneming

Die diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV wat gele is te Retiefstraat 1, Heidelberg.

Vir meer inligting kontak die DBV by 016 342 4114.

Die naamlose, ligte gemmer kat is opsoek na ’n goeie huis.
Die naamlose gemmer kat is een van die vele katte wat aangeneem kan word.
Bon Jovi is ’n drie-kleurige reun wat deur sy vorige eienaars opgegee is.
Duke is ’n 18-maande-oue swart-en-wit reun wat deur sy vorige eienaars opgegee is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button