Volkies help eerste hoof se graf skoonmaak Laer Volkskool se leerders het verlede Vrydag die eerste skoolhoof van Volkskool, TA Donges, se graf gaan skoon en netjies maak. Die leerders kon na harde werk spog met die skoon en netjiese graf. Die graf het nie meer goed daarna uitgesien nie en die leerders het moue opgerol en gehelp.Een van die skool se doelwitte is om uit te reik na die gemeenskap en so die gemeenskap te ondersteun. Related Articles SME Growth Summit 2024 empowers small businesses Moordverdagte verskyn weer in die hof Dylan Bothma se familie soek steeds antwoorde Volkie netbalspelers bring medaljes huis toe