Local newsNews

Volkies help eerste hoof se graf skoonmaak

Laer Volkskool se leerders het verlede Vrydag die eerste skoolhoof van Volkskool, TA Donges, se graf gaan skoon en netjies maak.

Die graf het nie meer goed daarna uitgesien nie en die leerders het moue opgerol en gehelp.
Een van die skool se doelwitte is om uit te reik na die gemeenskap en so die gemeenskap te ondersteun.

Related Articles

Back to top button