Local newsNews

Elektrisiteit toevoer na kabeldiefstal herstel

Koperdiewe het gedurende die nag van 27 September in Overkruin meters se kabels gesteel. 

HERAUT het by Lesedi Plaaslike Munisipaliteit (LPM) woordvoerder, Katleho Seaga navraag gedoen en is ingelig dat LPM bewus is van die diefstal en hul tegniese span is besig om dit reg te stel.

Meters se kabels gesteel in Overkruin

Die kabels was gistermiddag vervang en elektrisiteit na die woonbuurt herstel.

Die gemeenskap kan gepeuter of diefstal van kabels by die LPM se elektrisiteit departement aanmeld deur Boikokobetso Mofokeng by 073 482 6385 te skakel of stuur ‘n e-pos na boikokobetso.mofokeng@lesedi.gov.za  of johanr@lesedi.gov.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button