Local newsNews

Wiele rol in by Just Wheels se nagmark

Besoekers kon van die klublede se voertuie besigtig en ’n rustige aand geniet.

Die Just Wheels Motorklub het Vrydagaand ’n suksesvolle nagmark by hulle klubhuis in Dalview aangebied. 

Bennnie Papenfus (voor) van Minnebron by sy 1967 Chev C10. Dit het hom sowat twee jaar geneem om die Chev te restoureer. Bart Zaayman van Just Wheels staan by hom.
Bart Zaayman by sy 1982 Alfa Romeo Alfetta.
Lianey Sansom (21 maande) was een van die jonger besoekers aan die nagmark.
 

Related Articles

Back to top button