Datums vir jou dagboek

Teken gerus die volgende datums van gebeure in en om Nigel en Heidelberg, in jou dagboek aan.

HEIDELBERG
CANSA VRYWILLIGE ONDERSTEUNINGSGROEP
Vrywilligers van CANSA kom elke eerste Vrydag van die maand om 09:00 by SANCA in Smitstraat 42 bymekaar. Vrywilligers wat wil aansluit is welkom. Vrywilligers ondersteun families en pasiënte met inligting. Navrae: Connie 083 5900 546 of Hettie by 073 653 1496.
12 MAART – HEIDELBERG JAGTERSVERENIGING
Die SA Jagtersvereniging van Heidelberg vergader om 19:00 te Heidelberg Gholfklub. Navrae: Zet Robberts by 082 320 6631.
14 MAART – KOEKVERSIERDERSGILDE PROTEA-TAK
Die Protea-tak van die SA Koekversierdersgilde hou ‘n demonstrasiedag om 09:00 by Suikerbosrand NG Kerksaal. Navrae: Helena Naudé by 082 331 6383 of Aadila Jada 082 262 1062.
17 MAART – MOTH SUIKERBOSRAND SHELLHOLE
Die MOTHs vergader om 18:00 by die Ou Tronk. Navrae: Steven Nel by 083 462 3392.
17 MAART – RENSBURG VLU BYEEN
Lede van Rensburg VLU vergader OM 14:00 by die Gereformeerde Kerk te Begemanstraat 7. Navrae: Thea Jordaan by 066 213 8947.
18 MAART – HEIDELBERG HERITAGE ASSOCIATION
Lede van die HHA vergader om 19:00 by die Ou Tronk in Jordaanstraat. Navrae: Tony Burisch by 072 460 9663.
19 MARCH – NATANIëL IN CONCERT
Proudly brought to you by Lesedi Community Centre. A 90-minute concert with singer/entertainer Nataniël and pianist Charl du Plessis. Stories in both English and Afrikaans. Costumes by Floris Lous, songs both original and evergreen. No children under 15 years, books and products from the Kaalkop lifestyle range available. The concert will start at 19:00 and takes place at Hoër Volkskool. R190 per person. Tickets available from Chantel – 082 923 2676 and Lana – 083 369 8559.
28 MAART – SUIKERBOS BONSAI KAI
Suikerbos Bonsai Kai vergader om 12:00 by die Fritze se plaas op die ou Albertonpad. Navrae: Hannes Fritz by 079 5022 972.
4 APRIL – MANDJIEDANS
Heidelberg Vereniging vir Bejaardes bied ‘n lekker dans aan met Suikerbos orkes en DJ Playlist om 18:00. Slegs R50 per persoon. Bring jou eie piekniekmandjie en drinkgoed saam. Freemanlaan 2, Heidelberg, Besprekings by kantoor 016 349 5180 of Pieter Griffin by 072 732 9025.
8 APRIL – GOEIEHOOP VLU
Goeiehoop VLU vergader om 09:00 vir 09:30 aan huis van verskillende lede. Navrae: Lizette by 083 987 1828 of Carol du Plessis by 083 233 9624.
6 JUNIE – BASAAR
Teken Heidelberg Vereniging vir Bejaardes se groot basaar met wye verskeidenheid produkte, reeds nou in jou dagboek aan. Meer inligting volg later. Navrae: 016 349 5180.

NIGEL
12 MAART – NIGEL VLU
Lede van Nigel VLU vergader om 10:00 by die Nigel NG Kerk Oos. Navrae: Anna-Marie Axer by 082 886 2002.
14 MAART – NIGEL RUGBYKLUB RUGBYDAG
Die jaarlikse rugbydag vind by John Vorster Stadion plaas waar die eerste wedstryde reeds om 08:00 afskop. Almal is welkom. Daar is hope vermaak vir kinders en ‘n verskeidenheid kosstalletjies sal ook beskikbaar wees. Navrae: Louis Buizenhout by 082 335 0853 of Anita Celliers by 082 409 3603.
18 MAART FEBRUARIE – HEIGEL FOTOKLUB
Fotograwe van alle ouderdomme is welkom om by Heigel Fotoklub aan te sluit en deel te neem aan hul maandelikse kompetisies. Die klub vergader om 18:30 vir 19:00 by Nigel Tennisklub in Somersetstraat. Navrae: Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

GENERAL EMERGENCY NUMBERS
HEIDELBERG
Fire- and Rescue (control room for all emergencies) – 016 341 4329
Lesedi Local Municipality emergencies (after hours) water, electricity and sewerage – 016 341 3116
SAPS – 016 341 0343/72
Heidelberg Police Sector Numbers
Sector 1 – Overkruin, Army Gymnasium, Heidelberg Kloof, Bergsig, Heidelberg Mall, Spaarwater, Rooikraal, Eendracht, Blinkpoort, Groenfontein, Poortje, Suikerbosrand Nature Reserve, Koppieskraal and Klippoortje.
Patrol vehicle: 071 675 7396.
Sector 2 – Heidelberg Central, Jordaanpark, Shalimar Ridge, Boschfontein, Schikfontein, Klipstapel and Mount Arabel.
Patrol vehicle : 071 675 7295 of 071 675 7292.
Sector 3 – Rensburg, Houtpoort, Lagerspoort, Steynskraal, De Hoek, Modderfontein and Bothaskraal.
Patrol vehicle: 071 675 7296 of 071 675 7294.

NIGEL
SAPS – 011 812 6503
Nigel Community on Patrol (NCOP) – 065 170 2859
Fire Brigade – 011 814 8112/3
Life threatening emergencies: 011 458 0911
CoE service delivery complaints centre: 011 999 9206/9380
Metro Police – 011 999 9093

Exit mobile version