CrimeNews

Inbraak deur dak by Heidelberg Klub

Heidelberg Klub is die tweede slagoffer van ‘n roof deur die besigheid se dak in minder as twee weke.

Heidelberg Klub is die tweede slagoffer van ‘n roof deur ‘n besigheid se dak in minder as twee weke.

Boewe het in die vroeë oggendure van 14 Februarie toegang tot Heidelberg Klub deur die besigheid se dak verkry. Vier onbekende mans het die kantoor deure oopgebreek en toegang tot die kluis verkry.

Volgens Carlos Neto (eienaar) is duisende rande se skade opgedoen en boewe het met drank en kontant weggekom.

Lees die volledige berig in die 19 Februarie uitgawe van HERAUT.

Related Articles

Back to top button