Local newsNewsBreaking News

Merk dié datums in jou Heidelberg/Nigel dagboek

Stuur vir ons jou belangrike datums.

HEIDELBERG
CANSA VRYWILLIGE ONDERSTEUNINGSGROEP – Vrywilligers van CANSA kom elke eerste Vrydag van die maand om 09:00 by SANCA in Smitstraat 42 bymekaar. Vrywilligers wat wil aansluit is welkom. Vrywilligers ondersteun families en pasiënte met inligting. Navrae: Connie 083 5900 546 of Hettie by 073 653 1496.

11 JANUARIE – KOEKVERSIERDERSGILDE PROTEA-TAK
Die Protea-tak van die SA Koekversierdersgilde vergader om 09:00 by Crime Stop-lapa op die Vereenigingpad. Navrae: Helena Naudé by 082 331 6383 of Aadila Jada 082 262 1062.

15 JANUARIE – GOEIEHOOP VLU
Goeiehoop VLU vergader om 09:00 vir 09:30 aan huis van Lizette Pretorius. Navrae: Lizette by 083 987 1828 of Carol du Plessis by 083 233 9624.

15 JANUARIE – HEIDELBERG VLU VERGADERHeidelberg VLU vergader om 09:30 aan huis van een van die lede in Strydomstraat 95. Navrae: Wilna Moore by 082 455 5218.

18 JANUARY – MILDOTS SHOOTING DAY
The Mildots Club of SAFTAA (South African Field Target Airgun Association) is hosting a shooting day on a farm outside Heidelberg. Enquiries: Lynn Strydom on 060 550 6447.

21 JANUARIE – RENSBURG VLU BYEEN
Lede van Rensburg VLU vergader om 14:00 by die Gereformeerde Kerk te Begemanstraat 7. Navrae: Thea Jordaan by 066 213 8947.

NIGEL

14 JANUARIE – NIGEL RUGBYKLUB
Belangstellende spelers bo die ouderdom van 18 jaar is welkom om aan te sluit. Oefening vind elke Dinsdag en Donderdag om 18:30 by John Vorster Stadion plaas. Navrae: Louis Buizenhout by 082 335 0853 of Anita Celliers by 082 409 3603.

15 JANURIE – HEIGEL FOTOKLUB VERGADER
Fotograwe van alle ouderdomme is welkom om by Heigel Fotoklub aan te sluit en deel te neem aan hul maandelikse kompetisies. Die klub vergader om 18:30 vir 19:00 by Nigel Tennisklub in Somersetstraat. Navrae: Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

16 JANUARIE – NIGEL VLU BYEEN
Lede van Nigel VLU vergader om 10:00 by die Nigel NG Kerk Oos. Navrae: Anna-Marie Axer by 082 886 2002.

 

GENERAL EMERGENCY NUMBERS

HEIDELBERG
Fire- and Rescue (control room for all emergencies) – 016 341 4329
Lesedi Local Municipality emergencies (after hours) water, electricity and sewerage – 016 341 3116
SAPS – 016 341 0343/72
Heidelberg Police Sector Numbers
Sector 1 – 071 675 7396
Sector 2 – 071 675 7295 of 071 675 7292
Sector 3 – 071 675 7296 of 071 675 7294

NIGEL
SAPS – 011 812 6503
Nigel Community on Patrol (NCOP) – 065 170 2859
Fire Brigade – 011 814 8112/3
Life threatening emergencies: 011 458 0911
CoE service delivery complaints centre: 011 999 9206/9380
Metro Police – 011 999 9093

Related Articles

Back to top button