Local newsNewsBreaking News

Speke sing vir hoop

Groot pret by LCS Challenge 4 Hope

LCS Challenge 4 Hope se bergfietsresies wat op 12 Oktober buite Heidelberg aangebied is, was ‘n heerlike pretdag met tonne deelnemers wat vir die dag se bergfietsresies en pretstap ingeskryf het.

Die fondsinsameling word jaarliks ten bate van Lesedi Community Centre aangebied.  

Deelnemers kon kies tussen ‘n 65km, 45km, 35km en 12km resies en daar was ook ‘n 3km prettrap vir die jongspan. Atlete kon ‘n 12km wedloop of ‘n meer gemaklike 6km pretstap aandurf.

Jimmy Abbott (legendariese oud-bokser) het ook gesiggewys. By hom is Renier Badenhorst en Neil Rice.

Related Articles

Back to top button