Botsing eis een, talle beseer

Nooddienste personeel is steeds besig om beseerdes wat in voertuie vasgekeer is, te bevry.

Noodlottige ongeluk op Vaaldampad. Twee minibusse vol passasiers het net voor 08:00 vanoggend gebots.

 

Een persoon is op die toneel dood verklaar terwyl talle beseerdes na hospitale vervoer is.

 

Nooddienste personeel is steeds besig om beseerdes wat in voertuie vasgekeer is, te bevry.

 

Volg ons op:
Exit mobile version