Local newsNews

Juniors gradeer in Krav Maga

Krav Maga is ‘n militêre selfverdediging-en-strydsport wat uit ‘n kombinasie van tegnieke voortspruit soos boks, stoei, aikido, judo en karate tesame met realistiese strydoefening.

EDA Krav Maga Heidelberg het op 23 Mei hul eerste junior gradering voltooi. Daar was baie opwinding en gees onder die jongspan wat hard geoefen het om die gradering te slaag.

 

Krav Maga is ‘n militêre selfverdediging-en-strydsport wat uit ‘n kombinasie van tegnieke voortspruit soos boks, stoei, aikido, judo en karate tesame met realistiese strydoefening.

 

Die volgende studente kon hul tegnieke effektief demonstreer en is na geelgordel bevorder: Ane Spies, Ankia Spies, Carli Bohme, Divan Bohme, Dylan Coetzee,  Janke du Plessis, La-mont Bouillon, Lodiaan Gouws, Luan du Plessis, Lune Bohme, Marius van Zyl, Marlo Schoeman en Shantelize Schoeman.

 

 

Volg ons op:

Related Articles

Back to top button