Local newsNews

Lydia “blessed” met goeie gesondheid op 80

Lydia het een dogter, twee kleinkinders en twee agterkleinkinders.

Lydia Calitz het op 31 Mei haar 80ste verjaardag saam met familie en vriende gevier. Lydia het een dogter, twee kleinkinders en twee agterkleinkinders.

 

Sy het besluit om die res van haar aftrede in Heidelberg saam met haar suster te spandeer.

 

Lydia is die derdejongste van agt kinders. Sy het vir HERAUT vertel dat sy as jong dame amper ‘n slagoffer van die Johannesburg Stasiebom (1964) was.

 

Die bom het die vrou wat voor haar gestaan het, se lewe geëis.

 

“Ek het nooit gedink dat ek hierdie ouderdom sal bereik nie,” het Lydia bygevoeg.

 

 

Volg ons op:

Related Articles

Back to top button