Local newsNews

Volkies sit Laerskool Fonteine ore aan in rugby kragmeting

Laer Volkskool se rugbyspanne het op 14 Mei tuiswedstryde teen Laerskool Fonteine as deel van die Elite-liga gespeel.

Volkies se spanne het drie van die vyf wedstryde gewen. Die uitslae is soos volg: o/9s wen 41-0, die tweedespan wen 34-5 en die eerstespan wen 43-0. Die o/10s verloor 29-5 en die o/11s moes ook die spit 19-0 afbyt.

 

Jaidon Vorster van Laer Volkskool se o/11-span reik hoog na die bal in die lynstaan teen Laerskool Fonteine.

 
Die volgende liga wedstryde is op 21 Mei in Heidelberg teen Laerskool Eligwa van Vanderbijlpark gespeel.

 

Follow is on:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button