Volkskool spog met twee in Valke Rugbyspan

Twee leerders van Laer Volkskool is vir die o/13 Valke rugbyspan gekies.

Hulle het op 3 en 4 Mei aan die proewe by Hoërskool Dr Malan in Meyerton deelgeneem.

 

Die Valke spanne sal van 23 tot 29 Junie tydens die Cravenweek in Witrivier teen ander provinsiale spanne meeding.

 

Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version