Local newsNews
Talle ‘ekonomiese verwarmers’ vir aanneming by Heidelberg DBV
Die Heidelberg DBV is weeksdae oop vanaf 08:00 tot 15:00 en 09:00 tot 12:00 op Saterdae by Retiefstraat 1.
Heidelberg Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ‘n verskeidenheid katte en honde vir aanneming beskikbaar. Katte is beskikbaar teen R530 en honde teen R830 elk. ‘n R100 deposito word vereis waarna ‘n inspeksie van jou huis en lewensomstandighede volg.
Die Heidelberg DBV is weeksdae oop vanaf 08:00 tot 15:00 en 09:00 tot 12:00 op Saterdae by Retiefstraat 1. Die R10-boekwinkel bied steeds tweedehandse boeke aan en skenkings van die publiek is welkom. Susan van der Merwe (voorsitter) kan vir meer inligting by 016Â 342 4114 geskakel word.
Volg ons op: | ||