NewsSchools

Netbalster van Vossies speel nou vir Gauteng o/17-span

Élandia Marais is vir die Gauteng o/17 netbalspan gekies.

Élandia Marais (Graad 11) van Hoërskool John Vorster het op 1 Mei aan die Gauteng netbalproewe te Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg deelgeneem en is na die afloop van die proewe vir die Gauteng o/17 netbalspan gekies.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button