Local newsNews

Heigel Fotoklub wys beste foto’s vir Februarie aan

Die volgende vergadering vind op 13 Maart om 18:30 by Nigel Tennisklub plaas.

Heigel Fotoklub se junior foto van die maand behoort aan Celia Lezar vir haar foto getiteld -“Pretty Eyes”.

 

Die foto getiteld “Fynbos in koperpotjie” is deur Ineke Kleingeld geneem en het haar die prys vir die temafoto van die maand tydens Heigel Fotoklub se vergadering in Februarie besorg. Die tema was blomme in houers (bouquet of flowers).

Belangstellendes is welkom om aan te sluit. Die volgende vergadering vind op 13 Maart om 18:30 by Nigel Tennisklub plaas.

Skakel Francois van Jaarsveld by 083 659 9657 vir meer inligting.

Read more -> Van Niekerk spog met wen foto

 

Volg ons op:

Related Articles

Back to top button