Local newsNews

Annetjie (70) boek meeste patrollies

Heidelberg Gemeenskap Polisie Forum (GPF) Sektor 2 Sentraal se voorsitter, Dr Steven Olivier het op 21 Januarie ‘n toekenning aan Annetjie van Waardenburg (70) oorhandig.

HEIDELBERG – Heidelberg Gemeenskap Polisie Forum (GPF) Sektor 2 Sentraal se voorsitter, Dr Steven Olivier het op 21 Januarie ‘n toekenning aan Annetjie van Waardenburg (70) oorhandig.

Hierdie oorhandiging is gedoen om haar te vereer vir die hoeveelheid patrollies wat Annetjie gedurende November en Desember gery het.

 

Adjudant-offisier Wollie Wolmarans, sektor bevelvoerder saam met Annetjie van Waardenburg en Dr Steven Olivier. Annette het die toekenning vir patrollies wat sy in November en Desember gery het, ontvang.

 

Sy het haar deel gedoen om Heidelberg te beveilig.

Indien jy wil aansluit by die GPF, skakel Steven Olivier 082 570 2660.

 

Follow us on:
Facebook Twitter

Related Articles

Back to top button