![Atlete blink vroeg-vroeg uit](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/121/2019/02/Laer-Volkskool-Feature-image-logo.jpg)
Laer Volkskool se atlete het hul slag tydens die afgelope drie byeenkomste gewys. Die laaste byeenkoms waar Volkies teen Laerskool Emfuleni meegeding het, het geen nuwe rekords opgelewer nie.
Tydens die kragmeting teen Laerskool Christiaan Beyers op 15 Januarie het atlete van Laer Volkskool nuwe rekords opgestel en vir spogvertonings gesorg.
Adele Venter het in die o/12 meisies gewigstoot item ‘n rekord van 9.61m verbeter na 10.85m. Marcel Coetzee is ‘n o/13 seun wat met verspring 5.07m gespring het.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/121/2019/02/A924.jpg)
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/121/2019/02/A923.jpg)
Follow us on: | ||
![]() |
![]() |
|