Laerskool Tini Vorster nuwe onderwysers

Nuwe onderwysers is met ingang van 9 Januarie by Laerskool Tini Vorster verwelkom

Die volgende onderwysers is met ingang van 9 Januarie by Laerskool Tini Vorster verwelkom: Vicky Wessels (Graad 2), Celeste Moolman (Graad 3), Lenece de Beer (Graad 2), Marizaan van Rooyen (Graad 1), Div Horak (Graad 6 en 7) en Robert Botes (tweedejaar onderwys student).

 

Follow us on:
Facebook Twitter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version