Peace Molefe by die ontwortelde boom wat op 17 Januarie deur weerlig getref is.
HEIDELBERG – Reën, wind en weerlig was op 17 Januarie net na 18:00 die oorsaak dat ‘n gedeelte van Bergsig in donker gehul was.
Die weer het ook ‘n boom in Tolbosstraat ontwortel.
Freek Ziervolgel wys hoe die weerligstraal deur die boom se bas tot op die grond geslaan het.
Freek Ziervolgel van Lesedi Plaaslike Munisipaliteit by die ankerpen wat op 17 Januarie in Bergsig deur sterk winde uit die grond getrek is.
Lesedi Plaaslike Munisipaliteit se Elektriese Afdeling het teen 21:30 die elektrisiteit toevoer herstel
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.