Hoërskool John Vorster wys 2019 se leiers aan Hoërskool John Vorster het die volgende leerders as 2019 leiers aangewys. NIGEL – Hoërskool John Vorster het die volgende leerders as 2019 leiers aangewys: Lizerie de Lange (vise-president kultuur), Leevandré Meyer (vise-president kultuur), Phumelele Nxumalo (vise-president akademie), Izak van der Merwe (vise-president akademie), Preyeshka Padiachee (hoofmeisie), Jacques Brits (hoofseun), Janie de Meyer (vise-president sport), AJ Brandt (vise-president sport), Jessica Smallberger (vise-president bemarking), Mitchell Harris (vise-president bemarking), Simphiwe Dlamini, Tegan Strydom, Chante Koekemoer, Mieke Kapp, Élandia Marais, Lucinda van der Merwe, Doné Harris, Elani Nel, Chanté Fourie, Ivan Schutte, Juan Baasden, Ruben Ras, Nigel Sithole, Franco Pretorius, Christo Schumyn, Flippie Buys, Henry van Biljon en Ruan Supra. Related Articles Geliefde ATKV voorsitter, Francois Furstenburg verloor stryd teen kanker Erfenis viering bring gemeenskap byeen Eerste straatstort in Heidelberg bring hoop vir hawelose mense Prontuit: Geestelike vervulling is Ina se motivering by SAVF At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You can read the full story on our App. Download it here.