NewsSchools

Laer Volkskool leerders neem deel by Gauteng skole spanliga finaal skaak

Volkies maak slim skuiwe tydens Gauteng skaakkampioenskappe

Die volgende leerders van Laer Volkskool is vir die o/13 meisiesspan gekies wat op 24 Augustus aan die Gauteng skaakkampioenskappe in Pretoria deelgeneem het:

 

Anika Coetzee, Gabriella Roos, Armin Stimie, Div Huisamen, Danielle de Villiers en Anko Meyer  van Laer Volkskool is vir die o/11 skaakspan gekies wat die skool tydens die Gauteng kampioenskappe op 24 Augustus verteenwoordig het.

Volg ons ook op:

         

Facebook      Twitter

Related Articles

Back to top button