Hoërskool John Vorster Hoërskool John Vorster NIGEL - Melissa Thys, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool John Vorster, het op 13 Oktober aan die Afrikaans: eerste addisionele taal nasionale Spelathon te Kaapstad deelgeneem, waar sy algeheel sewende geëindig het. NIGEL – Hoërskool John Vorster Graad 12-leerder Maritza Maritz het die skool se naam vanjaar hoog gehou tydens die SANESA Gauteng ruiterkuns kampioenskappe wat gedurende Augustus plaasgevind het. Maritza het tweedeplek in die Working Hunter afdeling behaal en is ook gekies om die Gauteng A-span tydens vanjaar se nasionale kampioenskappe wat op 5 Oktober ook by Kyalami plaasgevind het, te verteenwoordig. Daar het sy algeheel 13de plek uit ‘n totaal van 43 deelnemers in Working Hunter behaal Related Articles Learners bring their best to the sport field Prontuit: Sy bied ‘n veilige hawe vir mensehandel slagoffers Arno mik vir wêreld kampioen titel Vroue helde vereer tydens VLU Rensburg vergadering