Local newsNews

Plaaslike onderwyseres Tree op as Nasionale Skeidsregter

Sy was bevoorreg om die o/18 finaal tussen Hoërskool Marais Viljoen en Waterkloof te hanteer.

Christa Gladd van Laerskool AG Visser het die afgelope vakansie as skeidsregter by die Netbal Fast5 SA toernooi vir hoërskole opgetree.

Die toernooi word jaarliks aangebied en ‘n groot eer het Heidelberg te beurt geval toe Christa uitgesonder was om die finale wedstryd tussen die wenners te beslis.

 

Christa Gladd van Laerskool AG Visser het die afgelope vakansie as skeidsregter in die finale Fast5 SA kampioenskappe vir Hoërskole toernooi opgetree.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button