Local newsNews
Geliefde lid van Heidelberg gemeenskap in hospitaal
Sonja Scholtz, voorsitter van die Protea tak van die Koekversierdersgilde, is op 12 Oktober opgeneem met ‘n hartaanval in die Chris Hani Baragwanath Hospitaal.

HEIDELBERG – Sonja Scholtz, voorsitter van die Protea tak van die Koekversierdersgilde, is op 12 Oktober opgeneem met ‘n hartaanval in die Chris Hani Baragwanath Hospitaal.
Volgens haar pa Ben Jacobsz mag sy nie in die hoësorgeenheid ‘n selfoon by haar hê nie.
Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



