NewsSchools

Jordan draf vir Valke Sewes se o/13-span uit

Daar is 16 spanne wat deelneem en die Valke gaan in die eerste ronde teen Zimbabwe, SWD en Griffins speel.

Jordan Harvey (Graad 7) van Laer Volkskool het op 21 Julie by Kruinsig Laerskool te Kempton Park aan proewe vir die Valke Sewes deelgeneem, waarna hy tot die Valke Sewes se o/13 A-span verkies is.

Hy gaan aan die Nasionale interprovinsie toernooi op 27 September by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein deelneem.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

Related Articles

Back to top button