News
Mthembu tot 30 jaar gevonnis vir vier plaasmoorde
Smuts gesin gelukkig nadat geregtigheid geskied.
Delmas – Amos Mthembu (29) wat op die moorde van Gert Smuts (78) sy vrou Paulina (71), hul seun Louis (47) en skoondogter Belinda (42) skuldig bevind is, is vandag tot 30 jaar tronkstraf gevonnis.
Regter Tule-Tu Tonjeni het tydens die verhoor in Delmas Hooggeregshof beslis dat Mthembu nie sy gruweldade berou nie. Hy sal eers na 30 jaar vir borg kan aansoek doen.
Mthembu se mede-beskuldigde, Prince Mngomezulu (27) is na die Delmas Korrektiewe Dienste oorgeplaas. Hoewel hy hier vrygespreek is, word hy vir ‘n ander diefstal inhegtenis gehou.
Die gesin se reaksie op diè nuus sal binnekort gepubliseer word.
Lees ook: Plaasmoordenaar skuldig bevind
Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.