Local newsNews

Herald maak Vossies trots

Laerskool Hannes Visagie

Laerskool Hannes Visagie Graad 6-leerder Herald van der Merwe het gewys hy kan berekeninge doen toe hy tot op distriksvlak van die Wiskunde Olimpiade deurgedring het.

Hy kon egter nie op 30 Augustus daarin slaag om vir provinsiale deelname  te kwalifiseer nie.

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button