Local newsNews

Krav Maga studente gradeer

Shalto Schoeman van Elite Defence Academy Krav Maga Heidelberg se studente het hul gordelgraderings suksesvol afgelê.

Hoofinstrukteur van Krav Maga, Des Brown het die gordelgraderings in Heidelberg geëvalueer.

Die volgende student het groen gordels ontvang:  Hannes Cronje, Jan Venter, Anrich Myburgh, Quinton Ferguson, Pieter Rossouw, JP Brand, Eunice Labuschagne, Arista van Rooyen, Ellie van Rooyen en Isabel Marais.
‘n Groot groep studente het geel of oranje gordels ontvang.

Hulle is Hetta Spies (oranje), Ruan Cilliers (oranje), Priscilla Pretorius (oranje), Nico Spies (oranje), Tania Kachelhoffer (oranje), Charlotte Uys (geel), Ruan Bredenhann (geel), Shaun Uys (geel en oranje), Malan Bredenhann (geel), Angeleque Minnie (geel), Isseila Gouws (geel), Wilco Janse van Rensburg (geel) en Liam Janse van Rensburg (geel).

 

Die volgende studente het geel of oranje gordels verwerf: Hetta Spies (oranje), Ruan Cilliers (oranje), Priscilla Pretorius (oranje), Nico Spies (oranje), Tania Kachelhoffer (oranje), Charlotte Uys (geel), Ruan Bredenhann (geel), Shaun Uys (geel en oranje), Malan Bredenhann (geel), Angeleque Minnie (geel), Isseila Gouws (geel), Wilco Janse van Rensburg (geel) en Liam Janse van Rensburg (geel).

Leslie Cerva het sy swart gordel tydens die gradering ontvang.

 

Leslie Cerva van Elite Defence Academy het sy swart verwerf. Hier is hy by sy instrukteur Shalto Schoeman.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button