Wat is in die dagboek?

Alle organisasies en sportklubs van Heidelberg en Nigel word genooi om jul vergadering-, byeenkoms- of wedstryddatums aan HERAUT deur te stuur vir keuring om in onderstaande dagboek te verskyn.

Stuur inligting (datum, plek, tyd en kontakbesonderhede) na yvonne.heraut@lantic.net

 

HEIDELBERG
SKENK BLOED
Mobiele bloedskenkingskliniek besoek Heidelberg elke tweede Dinsdag van die maand om 16:00 tot 19:00 by Heidelberg Stadsaal. Navrae: Mpho 011 897 4906.
SANCA SUPPORT GROUP
The South African National Council on Alcoholism and Drug Dependency support group meets every Tuesday at 42 Smit Street from 18:00 to 19:00. Enquiries: 016 349 2892.
KANSA ONDERSTEUNINGSGROEP
KANSA Ondersteuningsgroep vergader elke eerste Vrydag van die maand om 09:00 by SANCA se kantore in Smitstraat. Navrae: Connie by 016 341 2449 of Hettie by 016 349 2755.
12 SEPTEMBER – GOEIEHOOP VLU VERGADER
Goeiehoop VLU vergader om 09:30 aan huis van verskillende lede. Navrae: Lizette by 083 987 1828.
13 SEPTEMBER – HEIDELBERG VLU VERGADER
Heidelberg VLU vergader om 09:00 by AGS Kairos. Navrae: Wilna by 082 455 5218.
15 SEPTEMBER – SATERDAG MARK
‘n Boere mark word elke Saterdag van 08:00 tot 13:00 op die hoek van Jacobs- en Louwstraat gehou. Navrae: Nic 082 746 9295.
18 SEPTEMBER – RENSBURG VLU VERGADER
Rensburg VLU vergader om 14:00 by die Gereformeerde Kerk in Pretoriusstraat. Navrae: Hannetjie Venter by 016 341 5322.
28 SEPTEMBER – HOëR VOLKSKOOL MATRIEKAFSKEID
Lede van die publiek is welkom om die rokparade wat vanaf 15:00 voor die pawiljoen begin, by te woon. Navrae: 016 341 3165.
9 OKTOBER – HEIDELBERG BESIGHEIDSKAMER
Heidelberg Besigheidskamer vergader om 19:00 op die hoek van Jacobs- en Louwstraat. Navrae: Van Zyl by 082 560 2275
13 OKTOBER – KOEKVERSIERDERSGILDE VERGADER
Die Protea-tak van die Suid-Afrikaanse Koekversierdersgilde vergader om 09:00 by Crime Stop se lapa. Navrae: Sonja by 082 632 7371.
13 OCTOBER – LESEDI COMMUNITY SERVICES FUN RUN
Lesedi Community Services will be hosting a fun run/walk for charity, which will take place at Lezar Opstal – Blinkpoort. Loads of fun activities will be available on the day. Entries to the 10km or 3km fun walk and 10km, 30km, 45km, 60km and school challenges will close on October 1. Enquiries: 060 630 6539.

 

NIGEL
NIGEL BRIDGE GROUP
Join Nigel Bridge Group every Monday from 09:00 to 13:00 in the NG Church hall, corner of Rudd and Harries Roads, Dunnottar. New members (single or with a playing partner) are welcome. Enquiries: Sylvia Gallichan on 011 814 3492 or 082 756 3223/079 038 2170.
ALCOHOLICS ANONYMOUS (AA)
AA support groups available. Nigel: 071 781 7065 and Heidelberg 074 687 2432.

FRIENDS OF MARIEVALE
Meet every second Saturday of the month (after WESSA branch) at the conference centre at the Marievale Nature Reserve at 09:30. Contact Justin Donaldson on 011 734 2812 or 072 373 7151 or Dee Johnson on 011 730 2059.
SPRINGS/NIGEL BRANCH OF WILDLIFE AND ENVIRONMENT SOCIETY OF SOUTH AFRICA (WESSA)
Meet every second Saturday of the month at 09:00 in the conference centre at the Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson on 011 734 2812 or 072 373 7151 or Dee Johnson on 011 730 2059.
13 SEPTEMBER – NIGEL VLU VERGADER
Nigel VLU vergader om 10:00 by die NG Kerk Nigel Oos. Navrae: Anna-Marie by 082 886 2002.
22 SEPTEMBER – AP KERK STAP VIR BYBELS
Lede van die publiek word genooi om die projek ten bate van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika te ondersteun. Die verrigtinge begin met ‘n pretloop vir die hele gesin vanaf die kerk in Flip de Bruinstraat. Verskeie stalletjies en musiekvermaak sal ook beskikbaar wees. Navrae: Elsa by 083 703 1763.
23 SEPTEMBER – EWN&S AND ROUTE 42 CYCLE CLUB MTB CHALLENGE
Do you have what it takes? This year’s cycle challenge will take place at Oppiedam on Balfour Road. Exciting new routes, food stalls and entertainment for the children are all on the cards. Great prizes to be won in the 60km, 30km and 10km categories. Enquiries: Jurrie on 072 576 1720.
27 SEPTEMBER – HOëRSKOOL JOHN VORSTER MATRIEKAFSKEID
Lede van die publiek is welkom om die rokparade wat vanaf 15:00 by Hoërskool John Vorster se sportgronde begin, by te woon. Navrae: 011 814 8218..
29 SEPTEMBER – NIGEL RUGBYKLUB PRYSUITDELING
Die bestuur van Nigel Rugbyklub nooi alle belangstellendes na die jaarlikse prysuitdeling wat om 17:00 by Laerskool Tini Vorster skoolsaal aangebied word. Navrae: Anita by 082 409 3603.

 

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version