Local newsNews

Heidelberg SPCA

Oulike brakkies beskikbaar by Heidelberg DBV

HEIDELBERG – Lulu is ‘n oulike driejarige Jack Russel tefie. Sy sal dadelik in jou hart inkruip.

 

HEIDELBERG – Die vriendelike jaar oue Basset-kruising is ‘n pikswart reun beskikbaar vir aanneming. Hy is lief vir mense en sal ‘n goeie maat wees. Vir navrae skakel Sue van der Merwe by 016 342 4114, DBV Retiefstraat 1, Heidelberg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button