Laer Volkskool leerders neem deel by Gauteng skole spanliga finaal skaak
Volkies maak slim tydens Gauteng skaakkampionskappe
Die volgende leerders van Laer Volkskool is vir die o/13 meisiesspan gekies wat op 24 Augustus aan die Gauteng skaakkampioenskappe in Pretoria deelgeneem het: Abigail Roos, Roxanne Roos, Zahné Coetzee, Dané Vogel, Liezel Rautenbach en Suaté Pretorius.