News

Bekende Heidelberg gesigte verskyn more voor regter Skoolhoofde, dominees, sakelui toe nie so onskuldig

Dit alles in gesonde, goeie gees om fondse vir welsynswerk in te samel.

Verskeie leiers en bekende in Heidelberg gemeenskap is onlangs deur Lesedi  Community Centre identifiseer om vir fiktiewe misdade te boet by die Ou Tronk in Jordaanstraat op 27 Julie. Dit alles in gesonde, goeie gees om fondse vir welsynswerk in te samel.

Kom kyk gerus wie die persone is wat more voor die regter verskyn vanaf 15:00! Die regter sal elke persoon se borg bepaal en dit sal met kontantbydrae sowel as blikkieskos  betaal word. Bring sommer ‘n paar blikkies nie-bederfbare produkte saam en help om jou gunstelinge vinniger vry te laat.

Sien julle daar!

Skakel Jaco Kritzinger by 072 575 0081 of Lezanne by 084 854 1897 vir meer inligting.

Volg ons op:

         

Facebook      Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button