NewsSchool sportSport

Volkies berei vir Bokkieweek voor

Laer Volkskool

Danel de Wet en Aneli du Plessis van Laer Volkskool is tydens die netbalproewe wat op 1 Mei by Hoƫrskool Hugenote in Springs gehou is, vir die o/13-span gekies wat Oos-Transvaal tydens die Bokkieweek vanaf 2 tot 6 Julie in Naboomspruit gaan verteenwoordig.

 

 

Jacques Howell en AJ Engelbrecht van Laer Volkskool is tydens die rugbyproewe wat op 1 Mei by Hoƫrskool Hugenote in Springs gehou is, vir die o/13-span gekies wat Vaaldriehoek tydens die Bokkieweek vanaf 2 tot 6 Julie in Naboomspruit gaan verteenwoordig.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

 

 

Related Articles

Back to top button