NewsSchool sportSport

Laerskool AG Visser lewer puik rugbysterre

  Volg ons: Facebook Twitter  

Drie van Laerskool AG Visser se senior rugbyspelers is tydens die proewe wat op 4 Mei in Brakpan plaasgevind het, vir provinsiale spanne gekies. Botshelo Motsepe is vir die Valke o/12 A-span gekies terwyl Elbie Mouton die veld vir die o/13 Cravenspan gaan opdraf. Jeandré Luüs is vir die Valke o/12 B-span gekies.

 

Volg ons:

Facebook

Twitter

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button