Heidelberg baba met lewersiekte nou ‘n woelige driejarige

Dokters het nie gedink Lesley Froggatt sal twee jaar oud word nie.

Dié dapper seuntjie het ‘n geweldige stryd om oorlewing in sy kort lewetjie gehad.

Lees die volle verhaal van wat Lesley en sy familie alles moes deurmaak en hoe dit nou met hom gaan in HERAUT van 7 Februarie.

HERAUT het in 2015 berig dat Lesley baie siek is en dat sy ouers nie oor ‘n mediese fonds beskik nie. Gholfer PH McIntyre het ‘n gholfdag gereël om die gesin met mediese uitgawes by te staan.

 

 

Exit mobile version