MunicipalNewsBreaking News

Springbok weer springlewendig na menseredding

‘n Gewonde Springbok het sy lewe aan ‘n inwoner van Bloekomlaan (Nigel) te danke.

Dié bok is op 4 Januarie tydens ‘n ramgeveg met ‘n ander Springbok in Nigel se Wildspark ernstig beseer en sou waarskynlik weens bloedverlies gesterf het, was dit nie vir Eugene Lotter se noodkreet en Nigel DBV se flink optrede nie.

Die gewonde Springbok is eers deur Dr Henry Labuschagne met ‘n veerpyl verdoof, waarna hy hom na Nigel Dierekliniek vir ‘n noodoperasie geneem het.

 

Lees meer omtrent hierdie berig in die volgende uitgawe van HERAUT

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto. More »

Related Articles

Back to top button