Local newsNews

Geliefde DBV inspekteur tree af

Ans Botha sê totsiens aan Heidelberg.

Ans Botha tree ná sewe jaar as inspekteur van Heidelberg DBV af.

 

Sy was bekend en geliefd en was ‘n algemene gesig met haar DBV bakkie in die strate van Heidelberg en Ratanda. Niemand kon egter vir Ans ‘n rat voor die oë draai nie en sy het nie geskroom om verdere aksie te neem indien iemand ‘n dier verwaarloos of mishandel nie.

Ans sê sy het geheg geraak aan die gemeenskap en dit was nie ‘n maklike besluit om af te tree en uit Heidelberg te verhuis nie.

Ans sal tot einde Desember by die DBV-tak in 1 Retiefstraat wees, waarna sy in Januarie na Welkom verhuis. Lees die volledige berig in HERAUT se uitgawe van 6 Desember.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button