Vier mans wat op 15 September 2015 deur lede van die SAPD Veediefstal-eenheid by Manjoh Ranch gearresteer is, het op 23 Augustus in Nigel Streekshof verskyn waar hulle op klagte van veediefstal skuldig bevind is.
*Vir meer besonderhede, lees volgende week se Heraut.
Volg ons op: | ||