CrimeNews

Vier veediewe gevonnis

Twee van die vier kan tot 15 jaar sit

Vier mans wat op 15 September 2015 deur lede van die SAPD Veediefstal-eenheid by Manjoh Ranch gearresteer is, het op 23 Augustus in Nigel Streekshof verskyn waar hulle op klagte van veediefstal skuldig bevind is.

*Vir meer besonderhede, lees volgende week se Heraut.

 

Volg ons op:
Facebook Twitter

Related Articles

Back to top button