Local newsNews

Boere in krisis gedompel

Hulp word dringend in Nigel, Balfour omgewing benodig

Hulp word dringend vir boere gevra wie se plase gister (22 Augustus) deur brande verwoes is.

Talle boere se veevoer, voerbakke en ander hulpmiddels is uitgewis.

Boere in die Nigel en Devon/Balfour omgewing is erg geraak, hoewel sekere boere buite Heidelberg ook weiding verloor het.

Nic Schoonbee het bevestig dat hy as sentrale verspreider vir die boere sal optree.

Schoonbee kan by 082 445 0020 vir skenkings geskakel word.

 

Plaashuis deur brand verwoes

Follow us on:

         

Facebook      Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button