Local newsNewsSchools

AANDAG: Alle ouers wat belangstel in Privaatskool onderrig!

Om binne 'n Christelike Afrikaanse etos 'n vennootskap tussen onderwysers, ouers en leerders te ontwikkel en daardeur individue te kweek wat hulself uitnemend en volgens hul vermoe in 'n dinamiese wereld kan handhaaf.

Leeuwenhof Akademie se Ambassadeursaand vind plaas op 31 Mei 2017 om 18:00 te Heidelberg Kloof Lodge, Stand 31, Heidelberg Kloof Estate. Skakel Marsha Wagner by 011 622 1806 x1 of marketing@leeuwenhof.co.za

Leeuwenhof Akademie is ‘n Afrikaanse Privaatskool Gr. 000 – Gr. 12. Hoek van Geldenhuis- en Antonstraat, Bedfordview.

www.leeuwenhof.co.za • marketing@leeuwenhof.co.za • Tel: 011 622 1806 • Fax: 011 622 1679

 

Related Articles

Back to top button