Is jou honde veilig tuis?

Besorgde inwoner neem rondloper brakke in

Heidelberg inwoner Erna Swanepoel het twee honde wat in Van Zyl straat rondgeloop het huistoe geneem.

As dit jou troeteldiere is gee haar ‘n lui op 083 654 8505.

Exit mobile version