Local newsNews

Jou wiele kan op die Grootskerm wees!

Rolprent word eersdaags buite Heidelberg verfilm.

‘n Film produksiemaatskappy wat eersdaags buite Heidelberg ‘n nuwe rolprent gaan skiet is opsoek na voertuie wat hulle op stel kan gebruik.

“Ons is opsoek na drie karre vir ons fliek. Die karre is ou shapes, maar hoef nie spesifiek uit n sekere era te kom nie,” het produksie ontwerper Chris Joubert aan HERAUT verduidelik.

Volgends Chris daar is n fooi wat die produksiemaatskappy aan die eienaars vir die huur van die voertuie betaal. Brandstof sal ook voorsien word en die voertuie sal deur die film verseker word. Die karre moet egter nie wit wees nie.

Indien jy ‘n Land Rover of Land Cruiser, ‘n BMW 5 Series of Volvo V70 Sedan besit, skakel dringend vir Chris by  076 871 6317 of e-pos thatchrisjoubert@gmail.com.

 

Related Articles

Back to top button